Ons Dienste Sluit Die Volgende In:

• Die koördinering en samestelling van alle tipe Watergebruikslisensie /Algemene Magtiging Aansoeke
• Watergebruikslisensie Ouditering en Wysigings
• Oordrag van watergebruiksmagtigings
• Die integrering en koördinering van Varswater spesialis insette in die Lisensie Proses
• Verskaf hulp aan kliente en assisteer met verduidelikings rondom interpretasies met die Water Wet
• Skakel met die Departement van Waterwese rondom verskeie hoedanighede

Verantwoordelikhede

• Saamstel van die Water Lisensie Aansoek en gepaardgaande verslae afhangende van die tipe water aktiwiteit

• Saamstel van die Gedeelte 27 Motiverings Verslag.

• Voltooi die Watergebruik Lisensie Aansoekvorms (DW Vorms).

• Onderhandel met die Departement van Waterwese Beamptes voor en na die aansoek ingedien is.

• Onderhandel met die projekspan o.a. Stadsbeplanners, Omgewingskonsultante, Ingenieurs, Afvalwater Spesialiste,
Vleiland- en Varswater Spesialiste asook die Geohidroloë.

• Saamstel van verskeie tipe kaarte met die gebruik van GIS sagteware.

• Onderneem Publieke Deelname soos voorgeskryf en vereis deur die Nasionale Waterwet.

• Inkorporeer Omgewingsimpakstudies en Basies Assesseringsverslae in die Watergebruik Lisensie aansoeke

• Verseker dat die aansoeker op hoogte bly van die verloop van sy aansoek tot en met die goedkeuring/uitreik van die Lisensie/ nodige papierwerk.

Het u enige vrae?

Vra gerus: